Bedaar en erken dat ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde. – Psalm 46:11

Liewe Leser, Ek dink almal wil voel dat hulle in beheer is van hulle lewe. Ek dink die grootste rede hiervoor is omdat daar soveel dinge in die lewe is wat ons nie kan beheer nie. Ons maak baie keuses wat die gang van ons lewe bepaal. Waar ons bly, waar ons werk en ons … Continue reading Bedaar en erken dat ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde. – Psalm 46:11